MOEDERSDAG GIGGELS……..


Sondag is dit Moedersdag!

Ek het al verlede Sondag my Moedersdag Geskenkies gekry. ‘n Oepsie van Kobus se kant af – presies ‘n week te vroeg. Maar moet se dit was baie sweet gewees. Maar later ‘n bietjie meer hiervan.

Vir al die Mamma’s wil ek net se: “Gelukkige Moedersdag Sondag”. Baie dankie vir alles wat julle vir jul Kabouters – of hulle nou soet of stout is doen 🙂 Hulle bly maar ‘n Blessing vir ons!

Vir my vier Pikkewouters wil ek ook net se: “Baie dankie vir Mamma Arnell se geskenkies en cute kaartjies. Mamma lief julle tonne baie.”

Ta Ta Mensies!

Geniet julle naweek, geniet Sondag en ‘n mooi aand verder  vir julle.

Mamma Dag groete en ‘n drukkie vir julle elke een spesiaal van my af.

xAx

399749_10151330552005755_914323395_nSilent-ToddlerFirst child eats dirt9953_10152828252525495_746178173_n

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s