OP ‘N DAG SOOS DIE……..


Op ‘n dag soos DIE  mis ek jou meer.

Op ‘n dag soos DIE  kan ek nie meer my trane keer.

Op ‘n dag soos DIE wens ek jy was myne.

Maar ek loop in die reen – alleen.

Op ‘n dag soos DIE…..

Daar is vrae in my hart.

Maar ek weet dis dalk te laat……

Op ‘n dag soos DIE mis ek jou meer.

Op ‘n dag soos DIE kan ek nie meer my trane keer.

Op ‘n dag soos DIE wens ek jy was myne.

Maar ek loop in die reen – alleen.

Op ‘n dag soos DIE…..

Ek voel jou nou hier by my.

Ek wens dit was regtig jy.

En ek kan jou nou sien by my.

As ek jou net kan kry……

Op ‘n dag soos DIE mis ek jou meer.

Op ‘n dag soos DIE kan ek nie meer my trane keer.

Op ‘n dag soos DIE wens ek jy was  myne.

Maar ek loop in die reen – alleen.

Op ‘n dag soos DIE……..

xAx

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s