HELLOOHA 2013!


Hellooha Maters!

Mensies, dit is die 7de dag van Januarie  en week 2 van 2013…….

Vandag is ook ons eerste dag terug by die werk en die kinders is terug skool toe. Vanaand begin Vivian weer werk. Jippy! Bless her Soul – I’m doing the happy dance 🙂

Ons Desember vakansie was FENOMINAAL gewees. Ons het ‘n see,dam,gastehuis en boere troue vakansie gehad – en dit alles saam met ons 4 blessing kroos. Hulle word nou groot en stadig maar seker begin ons weer ons lewe terug kry. My tweede happy dance vir die dag.

Oor presies 10 slapies vat ek en Kobus die lang pad (presies ‘n 1000km) Oos London toe vir sy Half Iron Man. Net ek en hy vir 5 dagies – alleen!!!!! Happy dance nommer 3. People, I need a break. Die kids het 24 uur uit elke dag gehaal – wat my laat dink…… Waar kry hulle al die energie vandaan? Ons is op Beroca, Turbovite en Suproden en ons het nie die helfde van hulle energie nie. Dit MOET ‘n ouderdom ding wees…….

Net ‘n ietsie wat ek op hierdie eerste werksdagie met julle almal wil deel….. Geniet!

LIVES DISTRESSED CANNOT BE BLESSED……..

Refuse to be discouraged,

refuse to be distressed.

For when we are despondent, our lives cannot be blessed.

For doubt and fear and worry

close the door to faith and prayer;

and there’s no room for blessings

when we’re lost in deep despair.

So remember when we are troubled

with uncertainty and doubt

It is best to tell our Father

what our fear is all about.

For unless we seek His guidance

when troubled times arise,

we are bound to make decisions

that is twised and unwise.

But when we view our problems,

through the eyes of God above,

misfortunes turn to blessings

and hatred turns to love.

En daarmee wil ek julle laat vir eers. Mag 2013 vir elke een van julle net tonne en tonne blessings bring. Mag jou blessings beker oorloop van vreugde, vrede, geluk en voorspoed. Dankie vir elke een van julle wat my blog lees, julle is ‘n blessing vir my.

Blessings Groete:

Arnell xxxx

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s