HALLOWEEN – ALPHEN PARK – SONDAG 4 NOVEMBER 2012


Trick or Treat!

Elke jaar net na Halloween kom al die kindertjies in Alphen Park (ons area waar ons bly) bymekaar. Sommige mense doen regtig moeite om hulle huise op te maak. Dit is net ‘n lekker aandjie saam waar ouers en kinders ‘n bietjie die Somers aande saam geniet, kuier saam met mede bure en waar die kindertjies lekkertjies kry by van die huise.

Weereens ‘n heerlike aandjie gewees.

Ons Halloween Foto’s.

Enjoy!

 

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s