TRANE …..


Vandag het ek die Here gevra om al my trane weg te vat, want trane bring net seer. Toe se Hy: “Nee my kind, wens liewers Ek gee jou meer”.

*  Ek sal jou trane gee as Ek jou baba vir die eerste keer in jou arms le, en Ek sal jou trane gee as jy ‘n gebed van dankbaarheid opse.

*  Ek sal jou trane gee as jy vir jou kind se oulike se goed lag, en hy jou ‘n drukkie gee met sy lyfie so sag.

*  Ek sal jou trane gee as jy voel jou lewe is verby, en jy skielik weer van erens nuwe hoop vir die lewe kry.

*  Ek sal jou trane gee as jy van iets hartseer hoor, of as jy jou hart op jou eerste liefde verloor.

*  Ek sal jou trane gee as jy hartseer is, Want, my liewe kind, ek sal die storms weer blus. Ek sal ‘n kruis op jou pad sit al is dit nie jy wat daarvoor vra, Want My liewe Kind, Ek sal nooit dat jy hom alleen dra nie.

Vandag wil ek se: “Dankie Liewe Heer vir hierdie trane, NOU verstaan ek! En dankie Here, dat U saam met my huil en my troos! Vandag voel ek af en sommer net Ick! Maar ek weet more voel ek weer beter, en dankie daarvoor.

xAx

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s