LUCA WORD 1……..


Sjoe! Die tyd gaan so gou verby… Of soos hulle in Engels sal se: “Time fly, when you are having fun!” Dit is ook dan hierdie tyd van die jaar wat ‘n spesiale Dogtertjie 1 jaar oud geword het – LUCA.

Saterdag die 6de Oktober het ons saam met Luca haar eerste verjaarsdag gevier in regte Little Miss Sunshine Styl – so gepas, want Luca is werklik ‘n Sonstraaltjie vir almal wat haar ken.

Mensies,genoeg van my babbel. Geniet ons kiekies van daardie besonderse dag!

LUCA WORD 1…..

 

 

ONS ARRIVEER. SUPER OPGEWONDE!

 

 

REINHARDT GENIET HOM GATE UIT OP DIE SLIP & SLIDE…

 

 

OE! MAAR DIE WATER IS DAREM LEKKER!

 

 

ZANDER HET TOT SY GESIGGIE LAAT VERF…..

 

 

ONS HET LEKKER OP DIE JUMPING CASTLE GESPRING…

 

 

EN LEKKER BABBELS GEBLAAS……

 

 

LEKKER SWEETIES GEEET 🙂

 

 

DOMINIQUE HET OOK ‘N BIETJIE MODEL GESPEEL – EN DIT BAIE GENIET!

 

 

JITTE! MAAR ONS HOU LEKKER PARTYTJIE!

 

 

TA TA MAATJIES EN BAIE DANKIE LUCA VIR ‘N HEERLIKE PARTYTJIE!

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s