KLAAGLIEDERE VAN JEREMIA…..


Ek is deesdae baie stil…..

Te stil na my eie “Likeing”. Ek het geen kreatiewe streek in my nie en voel letterlik lus vir niks! Die ding is…. Die drieling se partytjie is verby en by the way dit was heerlike gewees en ‘n groot sukses gewees met die perfekste weer en wat ek verstaan is die foto’s stunning. Ek het dit nog nie gesien nie, maar Mandy en Michelle verseker my dit is iets besonders…..

Ek perform op my beste as ek iets het waarvoor ek uitsien of moet doen – noem dit maar ‘n deadline. As ek regtig niks het om te doen of te reel nie, poer, poer ek voort en voel ek verveeld!

Ai, mensies! Ek haat die feeling! Haat dit! Ek MOET besig bly, dit hou my aan die gang en help my cope! What to do?

PS: Maak dit vier kinders…….

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s