22-09-2012: DIE 3’TJIES IS 4!!!!!!!


Saterdag die 22ste September het Quintin, Reinhardt en Zander vier geword. Dit was die dag voor hulle groot Spiderman Partytjie so ons het dit maar baie rustig gevat.

Ek deel ‘n paar foto’s met julle van hulle besonderse verjaarsdag dag.

En raai net wat het hulle (onder andere) vir hulle verjaarsdag gekry……… Sussie Dominique het lekker saam verjaar 🙂

Ja, dit is reg Hello Kitty en Spiderman “Scooters”. Mamma Arnell se senuwees is op!

Dit was sowaar ‘n geseende dag.

Dankie Liewe Jesus vir hierdie vier Blessings en dat drie van hulle darem al vier is 🙂

Toedels!

xAx

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s