MY “TO DO LIST!”


MY  “TO DO LIST TODAY”:

 

Ek wil ook byvoeg:

. Los die Kiddies as hulle mors met hulle koeldrank bottels vanmiddag.

. Los alles en gee al 4 ‘n groot drukkie en soentjie.

. Raak rustig en luister na die giggels van 4 klein kindertjies.

. Raak rustig en luister na die tantrums en stry en baklei van 4 klein kwaai mensies. (BREATH! EN “POP” ‘N RESCUE TABLET ONDER DIE TONG!)

. Gee Kobus ‘n groot soen en drukkie en vertel hom net weer hoe lief ek hom het en dankie vir alles wat hy vir ons gesin doen.

. Klim in ‘n warm bad met ‘n groot glas Sangria en kyk verby al die dumpels en vet en vergeet vir een aand van die (honderdste) dieeet waarop ek nou weer is 🙂

. Gaan vanaand op my kniee en dank weereens ons goeie Vader dat Hy nog ‘n dag aan ons gegee het.

Daar het julle dit nou mensies. Begin sommer vandag met jou eie “To Do List”….. En soos Nike altyd se: “JUST DO IT!”

Toedels en ‘n mooi dag vir jou verder.

xAx

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s