BLOU – ANDRE SWIEGERS & RIANA NEL…….


As die skemer kom en hy vang my by jou en hy stuur jou terug na jou huis toe.

Wie sou verstaan hoe ek sou voel? Wie sou verstaan?

Oral om, om my heen is dit blou, want ek wil by jou wees. Ek wil by jou wees –  vanaand.

Tyd en Plek bepaal wat gebeur. Niemand kan dit keer nie.

Se my wat’s reg en wat is verkeert? Wie sou bepaal.

Oral om, om my heen is dit blou. Ek wil by jou wees, ek wil by jou wees –  vanaand.

Alles is blou. Alles is blou.

Blou is die wolke en blou is die maan.

Blou is die venster waarby ek staan.

Blou is my hart en blou my gedagtes.

Blou om my heen. Alles is blou.

Alles is blou.

Al’s is blou.

Alles oor jou!

PS: Ai, hoe verlang ek vanaand….. 😦

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s