SNOW: JOHANNESBURG 07-08-2012


Jeez Louise….. En daar gebeur dit! Sneeu in Johannesburg!!!!

Ja, mensies dit is klapper-tand koud vandag gewees. En terwyl ons die sneeu so geniet het, gaan my hart uit na al die hawelose mense wat vanaand hierdie bittere koue moet trotseer 😦

Maar op ‘n meer positiewe noot, ek deel graag ‘n paar kiekies met julle van vandag se sneeu.  Geniet! Geniet! Hou maar die Port en OBS naby want ek verstaan die koue gaan nog vir ‘n paar dae aanhou.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s