STEF HET MY GESTAMP…..


Gisteraand terwyl ek vir Dominique haar nagklere aantrek se sy vir my dat ‘n maatjie in haar klas haar gestamp het. Ons gesprek het min of meer so gegaan:

D:”Stef het my gestamp.”

Ek:”Regtig? Het Stef jou gestamp?”

D:”Ja, Stef het my gestamp!”

Ek:”Is Stef ‘n seuntjie of ‘n dogtertjie?”

D:”‘n Seuntjie.”

Ek:”Het jy vir Ouma Riekkie gese dat Stef jou gestamp het.”

D:”Jaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa!”

Ek:”Het Ouma Riekkie hom pak gegee?”

D:”Nee! Hom in die hoek laat sit!”

Ek kon haar opvreet. Al wat ek se is dat ek die “gestampery” maar met ‘n knippie sout vat, want hoe weet ek dat Madam dit nie verdien het nie. 🙂 As ek sien hoe sy met haar drie boeties werk, dink ek nie sy was so onskuldig nie. Arme Stef!

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s