LION PARK: SATERDAG 07-07-2012


Die naweek was heerlik gewees. Ons het dit so geniet om ‘n bietjie tyd saam te spandeer net ons 6! Saterdag was ons Lion Park toe. Die kinders het dit baie geniet. Mamma en Zander wou nie in die “Leeuhok” ingaan nie, maar die ander 4 kon nie wag nie. Lionpark is voorwaar ‘n stunning plekkie om te besoek, en ek stel voor dat as julle nog nie daar was nie, gaan maak asb ‘n draai daar. Jy sal nie spyt wees nie.

Hiermee net ‘n paar foto’tjies van ons daggie by die Lion Park. Geniet dit!

Drukkies.

xAx

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s