WELCOME BACK!!!


Raai wie is terug!!!!!!

Yebo Wena, ek is terug. Shoe-wee ek het verlang. Ek het so baie om julle te vertel. Ons Stock Take is verby en dit het baie goed gegaan. Dit gaan tonne beter met Pappa. Hy is nog in die hospitaal en is op die waglys om na Entabeni se Rehabsentrum te gaan. Ons wag maar, maar het besluit dat dit sal gebeur op die Here se tyd en nie ons tyd nie. Hy het my weer vanoggend gebel en dit was heerlik gewees om weer ‘n bietjie te chat.

Oor 2 slapies is dit my verjaarsdag. Ek wil weer begin oefen, maar Oi, om die motiveering te kry daarvoor! 😦 Ek sal deur die loop van die dag of 2 meer begin vertel van my laaste 2 weke.

Lekker dagie almal.

Mwah,

xAx

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s