BUBBLY BUBBLES SE BABA & KLEUTER EXPO


Ja, so het die tyd weer aangebreek vir Marlize en Gerrit (Bubbly Bubbles Photography) se jaarlikse Baba en Kleuter Expo. Hierdie was hulle vierde Expo gewees, en weereens het hulle hulself oortref. Wel gedaan Marlize en Gerrit.

Ons het vanoggend ‘n bietjie daar gaan inloer en die kiddies het dit baie geniet.

Weereens Well done! Ons is tonne baie trots op julle.

Tot volgende jaar! Ons kan nie wag nie.

Ps: Die kiddies by die Expo vandag.

Pss: Kyk net na al die stickers en badges. Hulle het gedink hulle lyk super cool met dit! 🙂

Lekker naweek verder.

Toedels.

xAx

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s