0

EK MIS JULLE!!!!! :-(


Ah man!

Ek verlang – Big Time……

Nog net 1 slapie.

x

Advertisements
0

OEPS!!!!


Oeps!

 En toe vergeet ek… Dit is Donderdag, en soos belowe was ek veronderstel om van vandag af ‘n posstukkie te doen oor een van my vriendinne.

Bad Girl Arnell, Bad! Bad! Bad!

Sorry!!!!!!!!!!!

Maar gelukkig weet ek julle gaan nie weghardloop nie, so maatjies julle sal moet vasbyt tot volgende Donderdag.

Skies.

Lief julle almal nog tonne baie.

Toedels!

xAx

Ps: Kobus nog net 3 slapies tot die groot C.

 

0

ME, MYSELF AND I……


Ola, julle mensies!

Kobus en die kiddies het vanoggend see toe gery.

En raai wat??????

Ek is HOME ALONE. Die eerste keer in meer as vier jaar dat dit net ek alleen is. Ek is super opgewonde!!! Nou – wat beplan ek om met my baie vrye, alleen tyd te maak? Niks, Nada, Nothing, Niltz! Ek wil nie eers iewers stop na werk nie. My kossies vir vanaand is uitgesorteer, dus beteken dit dat vanmiddag sal ek 15h30 by die (stil, skoon) huis in wals met niks om te doen nie. (Knyp my!) Ek hoef met niemand te praat nie, na niemand te luister nie. En die beste van alles is dat ek Carte Blanche het met die TV Remote!! Damn, ek wonder of ek nog gaan weet hoe om die TV aan te sit. 🙂

Nou die vooruitsig daarna maak my opgewonde, maar tog glo dit of nie ek gaan Kobus en die Kiddies vreeslik baie mis – maar gaan ook die alleen tyd vreeslik geniet. I need a bit of “Me Time”.

Ai, vrinne! Dit voel soos Kersfees in Mei. .. He He He.

Ps: My stunning Gesinnetjie – sien julle more aand as Mamma Arnell met die groot vliegtuig see toe kom!