MAG ONS NOOIT VERGEET WAAROOR PAASFEES GAAN NIE….


Mag ons nooit vergeet waaroor Paasfees gaan nie. Dit gaan nie oor die Paashaas en Paaseiers nie, ook nie oor die vakansiedae nie. Nee, mensies! Dit gaan oor die Here wat gekruisig is vir ons sondes en weer opgestaan het sodat ons die Ewige Lewe sal he. Sjoe! Hoe besonders is dit nie????

Geniet hierdie tydjie saam met julle gesinne, as julle iewers heen ry, ry veilig.

Toedels tot Dinsdag.

xAx

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s