GEEN ENGELTJIES NIE!


Nou kom ek vertel vir julle die 4 Botha’tjies was onder geen omstandighede Engeltjies gewees die naweek nie. Inteendeel as ek moet se hulle was bleddie stout is dit ‘n “understatement”. Met ‘n huppel in my stap en ‘n opgewonde, vlinder gevoel in my maag het ek vanoggend net voor sewe my kantoor deur oopgesluit, reg vir die dag en reg vir die week – op ‘n Maandag nogal. šŸ™‚

Op ‘n ander nood, ek was Saterdag weer op die Treadmill gewees. My tyd was maar baie stadig gewees: 27.27 Minute vir 3Km. Ek is net net vinniger as die stadigste Skilpad, but Hang on Folks. I’m getting there! As moetivering het Kobus Saterdag vir my nuwe tekkies gekoop, ‘n nuwe hardloop broek en hemp en kouse (en alles in pienk en swart nogal – ek gaan tog teĀ “spiekerish” lyk!)

Daar gelaat sien ek toe vanoggend ‘n prentjie van presies wat ek die naweek met stoute kinders moes gedoen het – al probleem…… Ek dink nie ek het genoeg wasgoed pennetjies nie. En nee, moet my nou nie gaan aankla by die Welsyn vir kindermishandeling nie, op hierdie stadium is ek nog nie SO desperaat nie, maar miskien teen vanaand of ‘n week of twee van nou af.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s