BREATH IN… BREATH OUT….


Phew! Nader aan ‘n angsaanval gaan jy nie kry nie. Regtig! Ek is so op my senuwees. Hoekom vra jy? Nee Vader ek weet nie! Die laaste 2 dae is ek kort kort op my senuwees, my pinkie nael het al ‘n “chip” in soos ek hom byt. Ah great man! Nou byt ek my naels ook!

Ek het gister ‘n lysie opgestel van alles wat ek die volgende 4 weke wil doen en afhandel. Foutjie!!!! Ek MOES nie. En weet jy wat, dit is stupid goed, niks ernstig nie. Dink: Dominique se verjaarsdag partytjie, die kids se Memory Boxes, Foto’s en Foto Albums, Kids se speelgoed uitsorteer en weggee. Klerekaste regpak. So WHOLA! Nothing serious, maar ‘n issue vir my.

Ek dink dit is weereens bewys. Ek is my grootste Enemy! MAAR – in my defence: Flip! Wanneer kry ek weer ‘n behoorlike en goeie nagrus in? Die laaste 2 weke gaan dit maar woes in La La La Land.

Anyway, Toedels vir nou. Gaan gou 2 Rescue Pilletjies onder die tong sit en aan my lysie begin werk. I’m A for a Way! 🙂

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s