Hoekom ek julle 4tjies almal SO lief het…..


* Julle al 4 is beyond beautiful.

* Julle al 4 is so spesiaal en verskil so van mekaar. Ons Grapkas (Reinhardt), Terggees (Zander), ons werkerkie en verantwoordelike een, maar soms ook ons Tiener wat terug praat (Quintin) en dan ons Rabadoe (Dominique’tjie).

* Julle is MYNE, net MYNE!

* Julle wil eintlik so min he. Drukkies, Soentjies, Koekies, Oros en Barney.

* Julle is baie lief vir Mamma (al voel dit soms vir my al wat ek doen is raas en baklei).

* Julle drink julle pietiesyne (medisyne) so mooi en gee nie om as ons julle pietielyze (nubelyze) nie.

* Julle is baie lief vir Vivi (Vivian) en Caroline. Julle dink Eunice is ok! En speel baie lekker saam met Ivy.

* Julle dink Arno en Amelia is die beste maatjies ooit.

* Julle is BAIE lief vir Oupa Arrie by die see en Ouma Bakerman (Ouma Joey).

* Julle dink Outjie (Oom Gerrit) en Tannie Menees (Tannie Marlize) is baie oulik.

* Barney, Barney, Barney!!!!!!! Need I say more 🙂

* Julle bid so mooi en weet Liewe Jesus bly in ons hartjies.

Quintin, Reinhardt, Zander en Dominique…… Mamma Arnell is baie lief vir julle. Die Here was so goed gewees vir ons.

NATBEK SOENTJIES: Mamma Arnell xxxx

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s