0

VEELS GELUK LIEWE OUTJIE…..


Vandag is Kobus se verjaarsdag en hy is ‘n volle 40 jaar oud!!! Baie geluk Kobus, mag die jaar wat voorle net mooi inhou. Ons is baaaaaaaaaie lief vir jou. Soentjies van ons almal af. Mwah xxxxxxxx

Advertisements
0

GRAPPIE VIR DIE DAG :-)


Die Serial Killer loop saam met sy gyselaar deur die bos.

Gyselaar: “Sjoe, ek is nou bang om deur hierdie digte bos te loop.”

Serial Killer: “Hoe dink jy moet ek voel, as ek nou nou alleen terug moet kom.”

He He He….. My beste joke ooit. He He He.

0

GOD SAID NO!!!!


I asked God to take away my habit… God said, No! It’s not for me to take away, but for you to give it up.

I asked God to grant me patience… God said, No! Patience is a byproduct of tribulations; it isn’t granted, it is learned.

I asked God to give me happiness… God said, No! I give you blessings; Happiness is up to you.

I asked God to spare my pain… God said, No! Suffering draws you apart from wordly cares and brings you closer to me.

I asked God for all things that I might enjoy life… God said, No! I will give you life, so that you may enjoy all things.

I asked God to help me LOVE others, as much as He loves me… God said, Ahhhh, finally you have the idea.

0

Hello Wereld!


As ek myself aan julle moes beskryf en voorstel. Wat sou ek se?  Sou ek myself beskryf as iemand wat net altyd goed doen, iemand wat altyd cope met die “bad” wat die lewe ons soms mee gooi.  OF sou ek eerlik wees en herken dat ek nie volmaak is en altyd cope nie. Dat ek soms skree en goedjies rondgooi. Herken dat die kids my soms onderkry?

Ek is ‘n mamma van 4 klein kiddies onder 3 jaar. Ek cope meeste van die tyd nie. Ek het altyd hierdie idee gehad dat om ‘n mamma te wees so “rewarding” is. TOE NIE!! Ek het altyd gedink ek gaan die beste, mees geduldigste Mamma op ‘n aarde wees. TOE NIE!!  Maar – wat ek nie geweet het nie, is die liefde wat ek vir my kiddies het nie. Nooit ooit sou ek kon dink dat Mamma liefde so baie kan wees nie. Ek is maar net ‘n Mamma wat meeste van die tyd my bes doen. Of dit genoeg is, weet ek nie, maar ek probeer!

Hierdie is my blog. En what you see is what you get! Ek gaan nie skryf wat ek dink mooi is en “gepas” is nie. Nope! Ek gaan eerlik wees. Party inskrywings gaan hartseer wees, ander gaan weer snaaks wees. Ander gaan meer ernstig wees. Hierdie is my plek van vent. Sit agteroor en geniet dit saam met my, en as jy wil los ‘n comment vir my.

Toedels tot later. xAx